| 7 Croxfordsingel Albertynshof Kimberley Northern Cape 8301 | Contact Details: Mrs Lettie Schreuder |
| 7 Croxfordsingel Albertynshof Kimberley Northern Cape 8301 | Contact Details: Mrs Lettie Schreuder |
| Overall rating | 5.0 | |
| Service quality | 5.0 (1) | |
| Facilities | 5.0 (1) | |
| Price | 5.0 (1) |
| Overall rating | 5.0 | |
| Service quality | 5.0 | |
| Facilities | 5.0 | |
| Price | 5.0 |
My dogtertjie was buierrig, aggresief...in haar 'terrible 2's'..haar 'potty training' het mar moeilik gegaan..na 'n dag saam met Lettie, wie die kalmte van self is,het sy geweet hoe om 'n potloot vas te hou, sy het gesing die aand en het kleur potlode vergelyk...na 'n week is sy van haar dag doeke af...sy is moeg in die aande..ek het my engeltjie terug.Baie Dankie Lettie.